<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><time_sig>S 031</time_sig>
<title>Getuig vir Jesus Christus</title>
<lyrics>[V1]
.  G                   D
 Getuig vir Jesus Christus
.     C            G
 dit is ons lewenstaak
.                  C
 Ons weet dat elke een van ons
.      Am              D
 nie langer skaam mag wees

[V2]
.      G              D
 maar dat ons met vrymoedigheid
.     C                  G
 die boodskap moet versprei
. G               D     D7
 sodat die hele wêreld hoor
.       A7            D
 deur woorde en deur daad

[P1]
.       A    A7   D       G
   Die Here Jesus is ons Heer
.       D    A7      D
   en almal moet Hom eer

[C1]
.     G
   Getuig getuig
.     G
   Vertel Vertel
.   C               G
   Sê dit nou oral oor
.       D          G    C
   Die Here Jesus Christus
.      G      D     G
   Is Heer en Hy Regeer

[V3]
.     G             D
 Die liefde van ons Here
.     C                 G
 Dit dring ons meer en meer
.     G              C
 Ons kan nie langer stilbly nie
.    Am             D
 ons moet dit uitbasuin

[V4]
.     G             D
 Met heil'ge lewenswyses
.    C                 G
 gedring deur dankbaarheid
.     G            D
 wil ons dit oral oor
.             A7           D
 en ook vir almal gaan vertel

[P2]
.       A     A7  D       G
   Die Here Jesus is ons Heer
.       D    A        D
   en almal moet hom eer

[C2]
.     G
   Getuig getuig
.     G
   Vertel Vertel
.   C               G
   Sê dit nou oral oor
.       D          G    C
   Die Here Jesus Christus
.      G      D     G  (D D D)
   Is Heer en Hy Regeer

[C3]
.     G
   Getuig getuig
.     G
   Vertel Vertel
.   C               G
   Sê dit nou oral oor
.       D          G    C
   Die Here Jesus Christus
.      G      D     G  (C)
   Is Heer en Hy Regeer
.      G       D     G (C)
   Is Heer en Hy Regeer
.       G     D     G (C / G)
   Is Heer en Hy Regeer__</lyrics>
<tempo>70</tempo>
<key>G</key>
</song>